Die idee van die gemeenskap is om antwoorde op jou vrae te kry, veral die's waarop jy nêrens ander 'n antwoord op kon kry nie.
Die idee is dat ons stadig maar seker antwoorde op alle vrae kry. Ek gee die vraag oor aan my paneel kenners en publiseer dan die antwoorde hier op die web werf, vir almal om te sien en op terugvoer te gee.
So sal ons sekerlik al daardie lastige vrae kan beantwoord. So dit maak nie saak wat jou vraag is nie, laat ons weet.