
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Gauteng
| Brakpan |
Tel: 011 744 3872 |
Verwante artikels
Oor Oumas
Petro Pretorius [11 November 2008] -
Ek het nou die dag by my ma gekuier, en toe gevra dat ek graag wil hê een van die oumas in die te huis waar sy tuisgaan moet vir my vertel wat die verskille is wat hulle ervaar tussen ma en ouma wees. Sy sê toe dit is maklik as die baba huil gee jy hom terug vir die ma. Ek verduidelik toe vir haar dat alhoewel ek weet sy tong in die kies is, ek iets soek wat bietjie meer lywig is, meer deurdag.
Leer meer »
Ouerskap in ander lande
Petro Pretorius [28 October 2008] -
Die Internet het ons wêreld gekrimp, en dit is vir my verbasend om te sien van waar die besoekers aan my web werf kom. In die meeste gevalle kan ek nie sê van watter dorp of streek nie, maar soms stuur iemand 'n e-pos om te sê dat dit lekker is om informasie in jou taal op die Internet te kry; veral as jy ver van die "huis" is en verlang.
Leer meer »
Uit die mond van die suigeling
Petro Pretorius [03 June 2009] -
'n Paar staaltjies ontvang per e-pos
My vriendin het aan haar kinders die feite van die lewe probeer vertel Toe sy haar derde enetjie verwag.
Sy sê toe dat pappa 'n saadjie in haar geplant het en dat die babatjie Uit daardie saadjie groei. Met 'n vraagteken op haar voorkop vra die vyfjarige "Toe pappa my Saadjie geplant het - was my gesig op die pakkie saadjies?"
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»