
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Wes Kaap
| Table View |
Tel: 021 556 1389 |
Verwante artikels
Ek wil meer as net oorleef...
Marthie Le Roux [06 May 2009] -
Ons is al deur ‘n paar krisisse met die kinders en hulle siektes. ‘n Kort opsomming sonder om detail te gee: my jongste Luané was 2 maande oud en al deur die hande van 6 pediaters as gevolg van longontsteking op 21dae wat verkeerdelik as boonste lugweg infeksie gediagnoseer was. Daarna het septisemie gevolg 3 weke later. Gelukkig het ek nie die omvang van die siekte besef toe sy gediagnoseer is nie. Eers gedurende die week in intensiewe sorg (ICU) het die dokter en susters my vertel hoe siek sy eintlik was. Niemand het ooit detail gegee van hoe ernstig sy was nie, behalwe dat sy ‘n baie siek meisie was, maar dinge het gelukkig na die eerste dag begin beter raak.
Leer meer »
Klimrame
Petro Pretorius [18 June 2009] -
Ons leef in 'n samelewing waar arbeid terapie amper 'n manier van leef geword het. As gevolg van die veranderde wêreld waarin ons leef is ons kinders minder aktief en dus meer geneig om hulp te benodig om ontwikkelings mylpale te bereik wat hulle voorheen deur aktiewe spel sou bereik.
Leer meer »
Dinge wat mense leer of uitvind...
Petro Pretorius [15 April 2009] -
... onder moeilike omstandighede.
Die afgelope meer as ses weke was moeilik gewees. Mia was heeltyd omtrent siek en as dit nie die een ding is nie is dit die ander. Dit is altyd so maklik om te kyk na die moeilike tye en nie te sien wat mens daaruit geleer het nie. Hier is my lysie van klein dankbaarheid.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»