
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Wes Kaap
| Vredenburg |
Tel: 022 713 1806 |
Verwante artikels
Enkelouerskap
Frederick van Wyk [17 August 2010] -
In 'n ideale wereld is ouerskap 'n gesamentlike poging deur 'n vader en 'n moeder. In 1960 het 10% van gesinne enkelouers gehad, in 1996 was dit 40% (in Amerika). Dus is jy nie alleen in jou taak nie. Tog, het dit baie uitdagings. Wanneer dit kom by dissipline het jy as moeder (of vader) nie 'n "back-up" as jou kind nie luister nie. Gewoonlik sou die vader se: "Luister na jou ma, sy het gepraat."
As enkelouer staan jy alleen. Daarom moet jou kind gekondisioneer wees, dat as jy praat, moet sy/hy luister.
Leer meer »
Dinge waaraan jou dagmoeder moet voldoen
Petro Pretorius [14 March 2008] -
Toe ek begin kyk het na dagmoeders het ek gemeen hoe moeilik kan dit wees; ek meen daar is soveel van hulle beskikbaar.
Hier is 'n paar dinge wat aangespreek moet word voor jy jou, liewe pienkvoet daar aflaai.
Leer meer »
'n Les te leer
Petro Pretorius [10 October 2008] - Ek het nou die dag terug gedink aan die sinnelose xenofobiese geweld wat Suid-Afrika soos 'n koue waslap deur die gesig geklap het, en gewonder of mens enige iets positiefs uit so 'n gebeurtenis kan kry.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»