
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Wes Kaap
| Kaapstad |
Tel: 079 523 0605 |
Verwante artikels
Ek wil meer as net oorleef...
Marthie Le Roux [06 May 2009] -
Ons is al deur ‘n paar krisisse met die kinders en hulle siektes. ‘n Kort opsomming sonder om detail te gee: my jongste Luané was 2 maande oud en al deur die hande van 6 pediaters as gevolg van longontsteking op 21dae wat verkeerdelik as boonste lugweg infeksie gediagnoseer was. Daarna het septisemie gevolg 3 weke later. Gelukkig het ek nie die omvang van die siekte besef toe sy gediagnoseer is nie. Eers gedurende die week in intensiewe sorg (ICU) het die dokter en susters my vertel hoe siek sy eintlik was. Niemand het ooit detail gegee van hoe ernstig sy was nie, behalwe dat sy ‘n baie siek meisie was, maar dinge het gelukkig na die eerste dag begin beter raak.
Leer meer »
26 LEWENSFEITE VIR VROUE - MARETHA MAARTENS
Petro Pretorius [04 December 2008] - Die volgende is per e-pos aan my gestuur ek deel dit graag met julle.
Leer meer »
Die padjies van die lewe...
Petro Pretorius [23 March 2009] - Het jy al ooit vir een oomblik gesit en gedink presies hoe jy op presies die oomblik op presies dié plek geland het, met presies die mense aan jou sy? Dit is altyd 'n interessante terugblik op die kinkels en spore waarop jou lewe al draaie en lope geneem het.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»