
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Wes Kaap
| Atlantis |
Tel: 021 572 3805 |
Verwante artikels
Dag tot dag ouerskap
Petro Pretorius [17 September 2009] - Ek wonder altyd hoekom is dit so maklik om te sien waar ander ouers “verkeerd” gaan. Ek meen daagliks is ek seker dat elke ouer iets sien in 'n ander kind en dink “as dit my kind was...” Ongeag hoe mens daaroor dink is die realiteit dat dit nie jou kind is nie en die objektiwiteit wat 'n luukse is waarmee jy na ander kinders kan kyk jou nie beskore is nie.
Leer meer »
Die Rooi Tent
Petro Pretorius [07 November 2008] -
Ek was die afgelope paar weke meer uit as wat ek in 'n jaar was, en al wat ek kan sę is dat ek nie geweet het hoeveel ek dit mis nie.
Leer meer »
Uit die mond van die suigeling
Petro Pretorius [03 June 2009] -
'n Paar staaltjies ontvang per e-pos
My vriendin het aan haar kinders die feite van die lewe probeer vertel Toe sy haar derde enetjie verwag.
Sy sę toe dat pappa 'n saadjie in haar geplant het en dat die babatjie Uit daardie saadjie groei. Met 'n vraagteken op haar voorkop vra die vyfjarige "Toe pappa my Saadjie geplant het - was my gesig op die pakkie saadjies?"
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»