
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Wes Kaap
| Table View |
Tel: 082 828 0080 |
Verwante artikels
Mans & Vrouens
Petro Pretorius [13 July 2009] -
Soos ek hier sit luister ek na die skermutseling in die kombuis. My pragtige dogter en haar pa sê mekaar die stryd aan, na dae se nebs, en 'n tydjie in die hospitaal het sy nou genoeg gehad, hy dink egter dat sy maar slegs moet voortgaan om die voorbeeldige twee jarige te wees wat soet haar masker self oor haar gesig hou en in en uit asem terwyl jy aangaan met jou koffie asof niks buitengewoons aangaan nie. Wel ek dink ons is naby aan die punt waar selfs my kind se idee van normaal nou uitgeput raak. En ek? Ek kan haar nie blameer nie...
Leer meer »
Die padjies van die lewe...
Petro Pretorius [23 March 2009] - Het jy al ooit vir een oomblik gesit en gedink presies hoe jy op presies die oomblik op presies dié plek geland het, met presies die mense aan jou sy? Dit is altyd 'n interessante terugblik op die kinkels en spore waarop jou lewe al draaie en lope geneem het.
Leer meer »
'n Goed aangepaste en emosioneel gebalanseerde kind
Frederick van Wyk [28 January 2009] -
Toe ek 'n besig sielkunde praktyk gehad het, het ek gereeld gewens ek kon "my geheime" deel met Jan Alleman/vrou. Daar was so baie werk om te doen daarbuite, en ek kon net met een persoon op 'n slag werk. Ek het begin dink aan hoe helers meer mense kon bereik. Om die "normale" persoon daarbuite, sonder enige grade agter sy/haar naam op te lei, was die oplossing.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»