
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Wes Kaap
| Saldanha |
Tel: 022 714 1302 |
Verwante artikels
WOW!
Petro Pretorius [02 November 2008] -
Mia se nuwe mees geliefde woord is WOW! waar sy daaraan kom is vir my duister, maar dit is nou 'n feit soos 'n koei. Nie ek of my man is ywerige "wow"ers nie so dit is nie asof sy dit kon hoor by ons nie, maar alles is nou net WOW!!! Dit is 'n wonder kreet wat sy vir alles toepas, kos, is njam, njam, njam en WOW!!. Die jungle gym opklim is WOW! Die vliegtuig wat verby vlieg is WOW! Die afgly, die speelgoed, alles laat haar luidkeels gil WOW!
Leer meer »
Stiefouerskap
Petro Pretorius [16 July 2009] - Kom ons wees nou maar eerlik, die Grimm broers het stiefouers oral geen guns bewys met hulle verhale van wrede stiefma's nie. Met hierdie beelde in kinders se gedagtes vanaf hul vroegste dae is dit geen verrassing dat daar soveel probleme opduik in die uitsorteer van die “uitgebreide” gesin dinamika. Wanneer ons van myne, joune en ons kinders praat is daar selde 'n maklike oplossing...
Leer meer »
Uit die mond van die suigeling
Petro Pretorius [03 June 2009] -
'n Paar staaltjies ontvang per e-pos
My vriendin het aan haar kinders die feite van die lewe probeer vertel Toe sy haar derde enetjie verwag.
Sy sę toe dat pappa 'n saadjie in haar geplant het en dat die babatjie Uit daardie saadjie groei. Met 'n vraagteken op haar voorkop vra die vyfjarige "Toe pappa my Saadjie geplant het - was my gesig op die pakkie saadjies?"
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»