
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Verwante artikels
Die Voorskoolse Kind
Petro Pretorius [17 June 2008] -
Volgens een van die boeke wat ek gelees het sê hulle jou kind hou op om "wayward, confusing and unpredictable" te wees vir omtrent 60 persent van die tyd. Dit laat my nou nie regtig oorval van plesier nie.
Leer meer »
Jy as moeder
Petro Pretorius [23 May 2008] -
Mense sê altyd dat die beste wat jy vir jou kind kan doen is om 'n sterk huwelik te hê. Dit klink so maklik, ek meen jy en jou man is lief vir mekaar, julle is goeie vriende, julle is vennote in julle huwelik, en nou is jy swanger met julle kind, die kroon op julle samesyn en die vrug van julle liefde. (Hierdie laaste stukkie beeldspraak is my suster s'n). Julle het maande om gereed te maak vir die koms van julle bondel geluk. Jy in wese en liggaam maak gereed vir die koms, jou man is opgewonde, maar nie op dieselfde vlak as jy nie, jy maak dit af as dit is minder werklik vir hom. Die feit dat jy dalk een van daardie moeders is wat geen seksdrang het tydens swangerskap maak ook nie noodwendig dat hy in 'n beter bui is nie.
Leer meer »
Oor Oumas
Petro Pretorius [11 November 2008] -
Ek het nou die dag by my ma gekuier, en toe gevra dat ek graag wil hê een van die oumas in die te huis waar sy tuisgaan moet vir my vertel wat die verskille is wat hulle ervaar tussen ma en ouma wees. Sy sê toe dit is maklik as die baba huil gee jy hom terug vir die ma. Ek verduidelik toe vir haar dat alhoewel ek weet sy tong in die kies is, ek iets soek wat bietjie meer lywig is, meer deurdag.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»