
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Wes Kaap
| Table View |
Tel: 021 557 3103 |
Verwante artikels
Mia is vies
Petro Pretorius [29 September 2008] -
Vanoggend is Mia nie in 'n goeie bui nie, sy is wakker gemaak!!!
Nou my liewe dogter is seker een van die beste slapers van alle tye as sy slaap, slaap sy as sy wakker is is sy baie wakker. My suster sê dat as sy nié so 'n goeie slaper was nie sou sy bekommerd gewees het dat Mia bietjie hiperaktief is, so wakker is sy. As jy haar egter in 'n slegte bui wil sien moet jy haar wakker maak.
Leer meer »
Oor MoederSkip?
Petro Pretorius [23 August 2008] -
As werkende ma het ek dit werklik moeilik gevind om inligting te kry wat betroubaar en konstant was. Met ouerskap is almal 'n kenner, en daar is soveel uiteenlopende idees en gedagtes.
As jy byvoorbeeld die tandekry hangertjies vat. Ek het vir een van my kollegas gevra of dit regtig werk en hulle antwoord was dat hulle nie weet of dit die hangetjies is of (een van) al die ander goete is wat werk nie. Iets werk en hulle sien nie kans om weer deur die chaos van voorheen te werk nie so hulle doen nou maar alles.
Leer meer »
Kop luise 101
Petro Pretorius [24 February 2009] - So gistermiddag kry ek die briefie van die skool af om ouers te maan dat hulle, hulle kinders gereeld vir kop luise moet deurgaan. Nou die laaste keer wat ek aan kop luise gedink het was toe ek self op laerskool was en daar 'n meisie in ons klas met 'n vreemde haarstyl terug skool toe gekom het. Almal het daaroor gepraat so hier is 'n vinnige oorsig van wat jy van kop luise behoort te weet.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»