
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Gauteng
| Centurion |
Tel: 074 197 7234 |
Verwante artikels
Boererate en resepte
Petro Pretorius [06 November 2009] -
Hier is drie gratis boeke vir gebruik. Die resepte is vir kamp, Kersfees en toebies.
Daar is hope idees en lip lekker resepte te kus en te keur.
Leer meer »
Speelgoed 3-5 jaar
Petro Pretorius [23 August 2008] - Ons wil almal net die beste vir ons kind doen, en so wil ons verseker dat hulle 'n stimulerende omgewing het.
Leer meer »
Betrokke pa's
Petro Pretorius [03 March 2009] - Ek dink dat dit nie altyd maklik is om met my getroud te wees nie, en ek is seker enige iemand in my familie sal gou wees om dit te beaam. Ek is nie altyd redelik nie, stel baie hoë standaarde en raak bitter moeilik as dinge nie op my manier uitwerk of gedoen word nie. Ek het darem ander beter karaktertrekke ook maar hierdie artikel gaan nie oor my nie... My man daarenteen is altyd dieselfde, in die meer as tien jaar saam het hy seker nog net vyf keer op die meeste sy “cool” verloor. Hy is nie emosioneel en reaktief soos ek nie. Dit is goed anders sou dit seker soos 'n vuurhoutjie in 'n kruitvat gewees het, maar ek wil graag met julle deel wat 'n wonderlike man ek het.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»