
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Gauteng
| Brooklyn |
Tel: 012 460 3597 |
| Centurion |
Tel: 012 653 6031 |
| Faerie Glen |
Tel: 012 361 1134 |
| Randburg |
Tel: 011 791 6452 |
Limpopo
| Tzaneen |
Tel: 015 307 7548 |
Oos Kaap
| Oos-Londen |
Tel: 043 726 2620 |
Wes Kaap
| Century City |
Tel: 021 555 2010 |
Verwante artikels
'n Les te leer
Petro Pretorius [10 October 2008] - Ek het nou die dag terug gedink aan die sinnelose xenofobiese geweld wat Suid-Afrika soos 'n koue waslap deur die gesig geklap het, en gewonder of mens enige iets positiefs uit so 'n gebeurtenis kan kry.
Leer meer »
Geskenk idees: 4-6 jaar
Petro Pretorius [18 November 2008] -
Jou kind se tegniek en vaardigheid neem daagliks toe dit is belangrik om soveel diversiteit in sy spel in te bring as wat jy kan. Boeke, musiek, eenvoudige bordspeletjiesen ook eenvoudige kunsvlyt projekte kan nou aangepak word.
Leer meer »
Betrokke pa's
Petro Pretorius [03 March 2009] - Ek dink dat dit nie altyd maklik is om met my getroud te wees nie, en ek is seker enige iemand in my familie sal gou wees om dit te beaam. Ek is nie altyd redelik nie, stel baie hoë standaarde en raak bitter moeilik as dinge nie op my manier uitwerk of gedoen word nie. Ek het darem ander beter karaktertrekke ook maar hierdie artikel gaan nie oor my nie... My man daarenteen is altyd dieselfde, in die meer as tien jaar saam het hy seker nog net vyf keer op die meeste sy “cool” verloor. Hy is nie emosioneel en reaktief soos ek nie. Dit is goed anders sou dit seker soos 'n vuurhoutjie in 'n kruitvat gewees het, maar ek wil graag met julle deel wat 'n wonderlike man ek het.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»