
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Verwante artikels
Kreatiewe Kaapse Ma's
Petro Pretorius [28 October 2009] - Ek het die volgende per e-pos ontvang. Ek ken nie een van die ma's wat die dokument saamgestel het nie, maar ek weet wel dat dit 'n uitstekende voorbeeld is van wat gedoen kan word as 'n paar ma's hulle aandag fokus om te probeer om met 'n ouerskap idee handleiding vorendag te kom.
Leer meer »
Die Peuter
Petro Pretorius [17 June 2008] -
Een van die boeke wat ek onder oë gehad het sę dat om die peuter te verstaan moet jy die volgende ingedagte hou: Hulle praat nie - hulle doen, hulle maak nie lysies nie, hulle gaan haal goeters een vir een. Jy kan hulle nie stuur nie, jy moet hulle vat en wys. As jy as ouer dit onthou sal jy net so bietjie minder gefrustreerd raak met jou kind in die tyd.
Leer meer »
'n Goed aangepaste en emosioneel gebalanseerde kind
Frederick van Wyk [28 January 2009] -
Toe ek 'n besig sielkunde praktyk gehad het, het ek gereeld gewens ek kon "my geheime" deel met Jan Alleman/vrou. Daar was so baie werk om te doen daarbuite, en ek kon net met een persoon op 'n slag werk. Ek het begin dink aan hoe helers meer mense kon bereik. Om die "normale" persoon daarbuite, sonder enige grade agter sy/haar naam op te lei, was die oplossing.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»