[22 July 2008] -
At Clever Cats we have an amazing indoor jungle gym, complete with a slide and a ball pit, which the children absolutely love.
This allows them ample opportunity to climb, play and have a ball, especially on those rainy days when outdoor play just isn't possible.
Outdoors, we have a large grassy area with various play equipment, including, slides, swings, jungle gym, climbing net, tree "house", "foofie" slide and not forgetting the little ones favourite... the large sand pit with it's shade cloth covering to keep the summer sun off those little faces.
Volgens een van die boeke wat ek gelees het sę hulle jou kind hou op om "wayward, confusing and unpredictable" te wees vir omtrent 60 persent van die tyd. Dit laat my nou nie regtig oorval van plesier nie.
So jy is op soek na 'n kinder vriendelike bestemming – jy dink aan 'n plek waar jou kinders buite kan speel sonder om te bekommer oor hulle blootsteling aan sekondere rook.
Dis tienuur op 'n Sondag aand ek soos menige ander ouer slaak die spreekwoordelike sug van verligting. Die naweek is verby. Moenie my verkeerd verstaan nie, nie omdat ek van Mia wil weghardloop nie, inteendeel...
As ouers het ons almal ondervindings, soms vreudgevol en vrolik, ander traumaties en hartseer. Ons wil graag van jou hoor, deel jou gedagtes en vrese met ons.
Moeg gesoek na kwaliteit kinderstories? Sluit aan by ons Storieklub en kry 2 nuwe CDs met oorspronklike kinderstories elke maand! Anna Emm Productions het al meer as 500 nuwe kinderstories op CD vervaardig.
Word nou deel van ons Storieklub, en begin jou kind se storie-versameling aanvul!
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»