
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Wes Kaap
| Constantia |
Tel: 021 713 2220 |
Verwante artikels
PMS Kuikenmoord
Petro Pretorius [22 February 2011] - Ek onthou jare gelede het iemand my vertel dat 'n vrou vry gespreek is nadat sy haar man vermoor het gedurende “daardie tyd van die maand”. Of dit waar of 'n “urban legend” is gaan ek nou nie vir julle kan sę nie, maar ek kan vir jou vertel dat ek self deurgeloop het met erger PMS.
Leer meer »
WOW!
Petro Pretorius [02 November 2008] -
Mia se nuwe mees geliefde woord is WOW! waar sy daaraan kom is vir my duister, maar dit is nou 'n feit soos 'n koei. Nie ek of my man is ywerige "wow"ers nie so dit is nie asof sy dit kon hoor by ons nie, maar alles is nou net WOW!!! Dit is 'n wonder kreet wat sy vir alles toepas, kos, is njam, njam, njam en WOW!!. Die jungle gym opklim is WOW! Die vliegtuig wat verby vlieg is WOW! Die afgly, die speelgoed, alles laat haar luidkeels gil WOW!
Leer meer »
Biologiese klok
Petro Pretorius [19 May 2009] - Ek dink vanaand terug aan die eerste dae na Mia se geboorte. Elke keer as sy gehuil het, het dit vir my gevoel asof my baarmoeder ineenkrimp. Daardie huil was amper soos 'n fisiese pyn, en my man moes menige dag koes soos ek wou weet wat hy gedoen het om Mia te laat huil.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»