
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Wes Kaap
| Claremont |
Tel: 021 670 7575 |
Verwante artikels
Vroulike hart aanval
Petro Pretorius [06 November 2008] -
Die volgende is vir my per e-pos gestuur, en alhoewel dit nie ouerskap verwand is nie is dit belangrike informasie.
Dit verduidelik waarna om na uit te kyk vir vroulike hartaanvalle, en soos die e-pos uiteensit is dit baie verskillend van mans se simptome, en kan maklik afgemaak word as niks, tot baie ernstige gevolge.
Leer meer »
Stiefouerskap
Petro Pretorius [16 July 2009] - Kom ons wees nou maar eerlik, die Grimm broers het stiefouers oral geen guns bewys met hulle verhale van wrede stiefma's nie. Met hierdie beelde in kinders se gedagtes vanaf hul vroegste dae is dit geen verrassing dat daar soveel probleme opduik in die uitsorteer van die “uitgebreide” gesin dinamika. Wanneer ons van myne, joune en ons kinders praat is daar selde 'n maklike oplossing...
Leer meer »
Gekoesterde Herinneringe
Petro Pretorius [07 August 2009] -
Hierdie week was ek by 'n ma groepie wat deur een van die plaaslike kerke as 'n semi-sel en mamma groepie hanteer word. Die groepie word meestal deur sterk gelowige mamma's bygewoon, en het elke week 'n tema, of iets wat bespreek word. Hierdie week was dit bring en vertel. Elke persoon moes iets kies wat hulle na aan die hart lê en dan vertel hoekom.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»