
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Gauteng
| Springs |
Tel: 011 811 7723 |
Verwante artikels
Geskenk idees: 2 jaar
Petro Pretorius [18 November 2008] -
Jou kind is onafhanklik en taal en ander vaardighede neem toe. Hy sal van speelgoed hou wat sy vemoë toets.
Leer meer »
Vlekke en ander wyshede
Petro Pretorius [24 April 2008] - Ek het met vaste voorneme besluit om vanaand 'n bydra te maak tot die artikels van hierdie web werf. Ek het besluit om ietsie oor vlekke te skryf na aanleiding van Miriam Stoppard se SA weergawe van haar Babasorg boek.
Vir die van julle wat dit nog nie onder oë gehad het nie, dit het in die tagtigs die lig gesien vir die eerste keer en die illustrasies wys dat dit nie die nuutste boek op die rak is nie. Die stootwaentjie lyk byvoorbeeld soos die een waarin ek grootgemaak is, groot genoeg vir 'n familie van ses.
Leer meer »
Speelgoed 3-5 jaar
Petro Pretorius [23 August 2008] - Ons wil almal net die beste vir ons kind doen, en so wil ons verseker dat hulle 'n stimulerende omgewing het.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»