
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Wes Kaap
| Claremont |
Tel: 021 683 1437 |
Verwante artikels
Betrokke pa's
Petro Pretorius [03 March 2009] - Ek dink dat dit nie altyd maklik is om met my getroud te wees nie, en ek is seker enige iemand in my familie sal gou wees om dit te beaam. Ek is nie altyd redelik nie, stel baie hoë standaarde en raak bitter moeilik as dinge nie op my manier uitwerk of gedoen word nie. Ek het darem ander beter karaktertrekke ook maar hierdie artikel gaan nie oor my nie... My man daarenteen is altyd dieselfde, in die meer as tien jaar saam het hy seker nog net vyf keer op die meeste sy “cool” verloor. Hy is nie emosioneel en reaktief soos ek nie. Dit is goed anders sou dit seker soos 'n vuurhoutjie in 'n kruitvat gewees het, maar ek wil graag met julle deel wat 'n wonderlike man ek het.
Leer meer »
Die meul van ouerskap
Alida Vorster [11 August 2009] -
Die naweek was ons almal op die plaas gewees. My pa en ma met hulle 4 kinders en ekstra trou aanhangsels wat die kroos dus tot 6 op hierdie stadium vergroot + kleinseun wat tel vir nog so paar ekstra. Ekke, die enigste met ’n kind en nog een op-pad. Die weird ding is dat ek die hele gesinsopset vanuit ’n perspektief bekyk, soos wat die ander 3 kinders dit nie sommer sal sien as hulle nie self kinders gaan hê nie!!!! Hulle begrip strek tot by hulself en nie baie verder nie. Hulle waardeer hulle, maar ek glo ek waardeer hulle meer omdat ek nou eers vir die eerste keer in my lewe regtig kan assosieer (en believe you me ek kan nie, want hulle het 4 en ek nog net 1).
Leer meer »
~ Lente ~
Lizelle Botha [31 August 2010] - Kan jy glo?
Die seisoen draai al weer.
Die Son streelsoen als wakker
Uit die hibernasie slaap-rus met 'n warm asem.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»