[22 July 2008] -
Omtrent Disa Park Pre-Primêre Skool Ons beoog Om 'n gelukkige omgewing te skep Kinders voor te stel aan top leer kondisies 'n Positiewe selfbeeld
Ideale lewens vaardighede soos: - -Kommunikasie en emosionele vaardighede -Kreatiewe en perseptuele vaardighede -Sosiale vaardighede -Groot en delikate motoriese vaardighede -Probleem oplossing en intellektuele vaardighede
Volgens een van die boeke wat ek gelees het sê hulle jou kind hou op om "wayward, confusing and unpredictable" te wees vir omtrent 60 persent van die tyd. Dit laat my nou nie regtig oorval van plesier nie.
Natuurlik is die beste opsie vir een van die ouers om tuis te bly enna die jongeling om te sien, maar in die meeste gevalle is dit nie eers 'n opsie nie. So nou moet jy na die alternatiewe kyk.
As ouers het ons almal ondervindings, soms vreudgevol en vrolik, ander traumaties en hartseer. Ons wil graag van jou hoor, deel jou gedagtes en vrese met ons.
Moeg gesoek na kwaliteit kinderstories? Sluit aan by ons Storieklub en kry 2 nuwe CDs met oorspronklike kinderstories elke maand! Anna Emm Productions het al meer as 500 nuwe kinderstories op CD vervaardig.
Word nou deel van ons Storieklub, en begin jou kind se storie-versameling aanvul!
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»