
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Wes Kaap
| Bellville |
Tel: 021 948 4358 |
Verwante artikels
Die Voorskoolse Kind
Petro Pretorius [17 June 2008] -
Volgens een van die boeke wat ek gelees het sę hulle jou kind hou op om "wayward, confusing and unpredictable" te wees vir omtrent 60 persent van die tyd. Dit laat my nou nie regtig oorval van plesier nie.
Leer meer »
Onderwysers & jou kind
Petro Pretorius [17 March 2008] -
Dit is alom bekend dat na die fliek "Dead poet society" met Robin Williams; het alle kinders met nuwe oë na onderwysers gekyk en baie is geweeg en té lig bevind. Dit gebeur egter té veel dat kinders deur 'n onderwyser wat nie heeltemal met die kind "kliek" nie, tenagekom word.
Leer meer »
Dinge waaraan jou dagmoeder moet voldoen
Petro Pretorius [14 March 2008] -
Toe ek begin kyk het na dagmoeders het ek gemeen hoe moeilik kan dit wees; ek meen daar is soveel van hulle beskikbaar.
Hier is 'n paar dinge wat aangespreek moet word voor jy jou, liewe pienkvoet daar aflaai.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»