
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Wes Kaap
| Rondebosch |
Tel: 021 698 6135 |
Verwante artikels
Die Voorskoolse Kind
Petro Pretorius [17 June 2008] -
Volgens een van die boeke wat ek gelees het sê hulle jou kind hou op om "wayward, confusing and unpredictable" te wees vir omtrent 60 persent van die tyd. Dit laat my nou nie regtig oorval van plesier nie.
Leer meer »
'n Goed aangepaste en emosioneel gebalanseerde kind
Frederick van Wyk [28 January 2009] -
Toe ek 'n besig sielkunde praktyk gehad het, het ek gereeld gewens ek kon "my geheime" deel met Jan Alleman/vrou. Daar was so baie werk om te doen daarbuite, en ek kon net met een persoon op 'n slag werk. Ek het begin dink aan hoe helers meer mense kon bereik. Om die "normale" persoon daarbuite, sonder enige grade agter sy/haar naam op te lei, was die oplossing.
Leer meer »
Verandering...
Petro Pretorius [21 January 2009] - Almal praat tans van verandering; ongeag of daar van politiek of geldmarkte, petrolpryse of inflasie gepraat word. Ek dink nie enige persoon verstaan verandering beter as 'n ouer nie. Daar is mos nie verniet 'n idioom wat basies sê dat die enigste konstante verandering is nie.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»