
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Wes Kaap
| Lakeside |
Tel: 021 788 1688 |
Verwante artikels
Mia is vies
Petro Pretorius [29 September 2008] -
Vanoggend is Mia nie in 'n goeie bui nie, sy is wakker gemaak!!!
Nou my liewe dogter is seker een van die beste slapers van alle tye as sy slaap, slaap sy as sy wakker is is sy baie wakker. My suster sê dat as sy nié so 'n goeie slaper was nie sou sy bekommerd gewees het dat Mia bietjie hiperaktief is, so wakker is sy. As jy haar egter in 'n slegte bui wil sien moet jy haar wakker maak.
Leer meer »
Dagsorg die opsies
Petro Pretorius [14 March 2008] -
Natuurlik is die beste opsie vir een van die ouers om tuis te bly enna die jongeling om te sien, maar in die meeste gevalle is dit nie eers 'n opsie nie. So nou moet jy na die alternatiewe kyk.
Leer meer »
Slaap, eet en dagmoeder stories
Carina Rabie [22 January 2009] - Hoe maak mens as jou kind nooit geleer het om self aan die slaap te raak nie? Of sy eet baie sleg? En hoe gemaak met dagmoeders?
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»