
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Wes Kaap
| Observatory |
Tel: 021 447 7278 |
Verwante artikels
'n Verlore dag?
Petro Pretorius [18 February 2009] -
Dit is verbasend as mens dink hoeveel tyd verlore gaan - ek meen tussen slaap en eet en algemene liggaams-funksies en werk is daar maar bitter min vrye tyd. Roer dan 'n kind of twee in en ewe skielik is daar niks oor nie...
Leer meer »
~ Lente ~
Lizelle Botha [31 August 2010] - Kan jy glo?
Die seisoen draai al weer.
Die Son streelsoen als wakker
Uit die hibernasie slaap-rus met 'n warm asem.
Leer meer »
Die Lewens Dans
Lizelle Botha [23 August 2010] -
Wat is dit tog nou al weer vandag?
'n Nare gevoel van onsekerheid wat swaar op my gemoed rus...
Soos 'n voorgevoel & bangheid dat iets kosbaars van my weg geraap gaan word
Van hoekom is ek nog hier, wat hou die toekoms in vir ons... in die land...?
Wat gaan van my kinders word as ek nie meer daar is nie?
Gaan ek kan "cope" as my veilige lewe skielik moet verander?
Hoe gaan ons as ou mense wees, behandel word
... gaan ons kinders vir ons daar wees & lief wees?
As die matjie onder my voete uitgeruk word...
Swaar kry, honger , arm of alleen wees ...
NEE !!!
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»