
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Wes Kaap
| Vishoek |
Tel: 021 782 9853 |
Verwante artikels
Ekosisteem
Petro Pretorius [24 October 2008] - Hoe meer ek met mense praat oor dagmoeders hoe meer kom ek agter dat jou verhouding met jou dagmoeder is soos die fyn balans in 'n ekosisteem. Ek is net nie altyd seker wie wie se prooi is nie, en mens weet ook nie of die
status quo altyd dieselfde bly nie.
Leer meer »
Oor MoederSkip?
Petro Pretorius [23 August 2008] -
As werkende ma het ek dit werklik moeilik gevind om inligting te kry wat betroubaar en konstant was. Met ouerskap is almal 'n kenner, en daar is soveel uiteenlopende idees en gedagtes.
As jy byvoorbeeld die tandekry hangertjies vat. Ek het vir een van my kollegas gevra of dit regtig werk en hulle antwoord was dat hulle nie weet of dit die hangetjies is of (een van) al die ander goete is wat werk nie. Iets werk en hulle sien nie kans om weer deur die chaos van voorheen te werk nie so hulle doen nou maar alles.
Leer meer »
Dinge waaraan jou dagmoeder moet voldoen
Petro Pretorius [14 March 2008] -
Toe ek begin kyk het na dagmoeders het ek gemeen hoe moeilik kan dit wees; ek meen daar is soveel van hulle beskikbaar.
Hier is 'n paar dinge wat aangespreek moet word voor jy jou, liewe pienkvoet daar aflaai.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»