
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Wes Kaap
| Bergvliet |
Tel: 021 712 1627 |
Verwante artikels
Kop luise 101
Petro Pretorius [24 February 2009] - So gistermiddag kry ek die briefie van die skool af om ouers te maan dat hulle, hulle kinders gereeld vir kop luise moet deurgaan. Nou die laaste keer wat ek aan kop luise gedink het was toe ek self op laerskool was en daar 'n meisie in ons klas met 'n vreemde haarstyl terug skool toe gekom het. Almal het daaroor gepraat so hier is 'n vinnige oorsig van wat jy van kop luise behoort te weet.
Leer meer »
Onderwysers & jou kind
Petro Pretorius [17 March 2008] -
Dit is alom bekend dat na die fliek "Dead poet society" met Robin Williams; het alle kinders met nuwe oë na onderwysers gekyk en baie is geweeg en té lig bevind. Dit gebeur egter té veel dat kinders deur 'n onderwyser wat nie heeltemal met die kind "kliek" nie, tenagekom word.
Leer meer »
EK is vies
Petro Pretorius [22 October 2008] - Vanoggend is ek so vies ek dag ek bars 'n aar. My dagmoeder het besluit om my dogter te "potty train". Nou dit klink alles ryn en edel, maar ek het soveel gelees oor selfbeeld en persoonlikheids afwykings by kinders waar hulle te vroeg begin of geforseer is, dat ek wil sekermaak ons doen dinge reg.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»