[19 April 2010] -
MadiBABA Eksklusiewe Baba Produkte PêPa – Baba lap dra sak (5 veskillende dra posisies – Hande Vry gewaarborg) CoCoon – Baba Toedraai kombersie bBib – Prettige Borslap bT – MadiBABA t-hemp MadiBABA – Ons Leuse – Gelukkige BABA – Gelukkige Mamma!
Geen vasmaak gespes/knope/Velcro – net jy en jou baba Sukkel jy om jou baba veilig en gemaklik rond te kan dra en ook gemaklik toe te kan wikkel? MadiBABA PêPa en CoCoon sal verseker jou lewe vergemaklik. Met MadiBABA PêPa en CoCoon sal jy jou baba maklik kan toewikkel en veilig laat voel sonder dat die kombersie loskom of oor haar gesiggie beland. Jy sal haar kan ronddra – na aan jou hart – en uiteindelik met jou normale dagtake kan voortgaan waar 2 hande benodig word – dus ALLE aktiwiteite! Jy sal kan kan wind, voed, sus, kook, stap, slaap en ‘n boetie of sussie op ‘n swaai kan rondstoot – alles in gemak en styl. Om ‘n goeie band met jou baba te handhaaf is baie belangrik vir haar emosionele ontwikkeling. Dra haar met trots, wees gelukkig en geniet jou baba – om hulle na aan jou hart te dra (letterlik en figuurlik) is ‘n wonderlike ervaring. Baba is gek daaroor om naby aan jou te wees, jou asem teen haar te voel, jou hartklop te hoor, jou hitte te ervaar, jou reuk, beweging en ritme ter ervaar.
Hulle word so gou groot – en voor jy weet wil hulle nie meer rondgedra word maar self rondhardloop! So asseblief, dra hulle vir solank jy kan – naby aan jou hart! Verskillende kleure beskikbaar om van te kies.
Petro Pretorius [17 July 2009] - Toe ek swanger was het ek alles gedoen wat moontlik was en wat ek gemeen het sou vir my dogter beter gewees het, ek het al my ondersoeke nagekom en al die sonars gehad. Die een ding wat ek egter nie kón regkry nie was borsvoeding.
Leer meer »
Woolies Koekie Resep
Petro Pretorius [24 June 2009] -
Op die PlanetParent web werf, het ek begin om wolhaarstories wat op die Internet of deur e-pos versprei word van naderby te bekyk en te bepaal hoeveel indien enige is waar. Hierdie is stories soos die e-pos wat jou noop om informasie aan te stuur aangesien een van die groot Internet Diensverskaffers dan geld sal bewillig vir elke e-pos wat aangestuur is.
As ouers het ons almal ondervindings, soms vreudgevol en vrolik, ander traumaties en hartseer. Ons wil graag van jou hoor, deel jou gedagtes en vrese met ons.
Moeg gesoek na kwaliteit kinderstories? Sluit aan by ons Storieklub en kry 2 nuwe CDs met oorspronklike kinderstories elke maand! Anna Emm Productions het al meer as 500 nuwe kinderstories op CD vervaardig.
Word nou deel van ons Storieklub, en begin jou kind se storie-versameling aanvul!
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»