

Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Verskaf 'n ondersteunende diens om ouers te help om 'n werkbare roetine te vestig vir jou en jou baba.
Mom's Helper is beskikbaar vir dag en nag diens afhangende van jou spesifieke omstandighede. Hulle verskaf ook nag verpleegsters.
Rhonél is 47; en het aan en af vir die afgelope 20 jaar as 'n au pair gewerk. Alhoewel alle au pairs slaap onderrig kan doen met behulp van Richard Ferber se boek "Solve your child's sleep problems".
"Ek glo nie daaraan om dat 'n kind kan leer om te slaapdeur vir langer as 5 minute ononderbroke te huil nie; hulle is slegs histeries." - Rhonél
Sy au pair steeds drie dae per week vir Jack (3.5jaar) & Nina (16maande); aangesien dit haar voete op die grond hou en haar in pas hou met moderne denk rigtings.
Sy is ook deel van die Moederskip Kennerspaneel en is gereed om jou vrae te beantwoord.
| Kaapstad | Tel: 072 222 6279 |
|---|
As ouers het ons almal ondervindings, soms vreudgevol en vrolik, ander traumaties en hartseer. Ons wil graag van jou hoor, deel jou gedagtes en vrese met ons.
Lees meer »So jy het die perfekte diensverskaffer gekry. Vertel ons. Maak seker om te sê wat die verskaffer so spesiaal maak, of hoekom hy vermy moet word.
Lees meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Report Abuse »Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»