
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Limpopo
| Polokwane |
Tel: 015 295 9067 |
Verwante artikels
'n Pyn in die rug...
Petro Pretorius [02 June 2009] -
Wanneer mens gereed maak vir 'n nuwe baba kry mens min tyd om aan jouself te dink, en die eerste paar weke en selfs maande is jy as mens werklik nie hoog op jou eie prioriteit lys nie. As jy dan nog byvoeg dat jy terugkeer werk toe, het jy 'n hutspot van faktore wat saamwerk tot moontlike tragedie.
Leer meer »
Natuurlike Keisersnee
Petro Pretorius [20 August 2009] -
Ek is jammer maar dit is waar ek die lyn trek, 'n keisersnee is omtrent so natuurlik soos organiese kwik. Ek het geen probleem met mense wat besluit om 'n keisersnee te hê nie, ek het ook geen probleem met mense wat ruiterlik erken hulle WOU NIE vaginaal geboorte skenk vir wat ook al die rede is nie; maar om hierdie besluit op te “dress” as natuurlik oorskry die grens van enige welvoeglikheid.
Leer meer »
Jou Storie
Petro Pretorius [03 March 2009] -
Gisteraand gesels ek en my skoonsuster oor my onlangse besoek aan die hospitaal en haar besoek aan die Le Leche League, en ons staan verstom oor die verskillende verhale agter ouerskap en borsvoeding en oor die algemeen net die manier waarop mense uit gedaag word tydens ouerskap. Ons staan verstom oor wat mense al oorkom het, en hoeveel wonderwerke mense al beleef het, en ek kan net weer dink dat dit nie saak maak wat jy deurgaan nie, iemand anders het dieselfde oorgekom indien nie erger nie.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»