
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Wes Kaap
| Plumstead |
Tel: 0861 435737 |
Verwante artikels
Verwydering- of skeidings angs
Petro Pretorius [04 February 2009] - Skeidings angs soos "vloermoere" is normale ontwikkelings mylpale wat jou kind moontlik sal moet deurwerk. Albei is vir alle ouers moeilik om te hanteer aangesien jou eerste instink is om jou kind op te raap en te troos, maar dit is belangrik dat jy verstaan dat jou reaksie op die gedrag bydraend kan wees om jou kind in hierdie fase vas te vang. Hoe dan gemaak?
Leer meer »
Die Peuter
Petro Pretorius [17 June 2008] -
Een van die boeke wat ek onder oë gehad het sê dat om die peuter te verstaan moet jy die volgende ingedagte hou: Hulle praat nie - hulle doen, hulle maak nie lysies nie, hulle gaan haal goeters een vir een. Jy kan hulle nie stuur nie, jy moet hulle vat en wys. As jy as ouer dit onthou sal jy net so bietjie minder gefrustreerd raak met jou kind in die tyd.
Leer meer »
Ek wil meer as net oorleef...
Marthie Le Roux [06 May 2009] -
Ons is al deur ‘n paar krisisse met die kinders en hulle siektes. ‘n Kort opsomming sonder om detail te gee: my jongste Luané was 2 maande oud en al deur die hande van 6 pediaters as gevolg van longontsteking op 21dae wat verkeerdelik as boonste lugweg infeksie gediagnoseer was. Daarna het septisemie gevolg 3 weke later. Gelukkig het ek nie die omvang van die siekte besef toe sy gediagnoseer is nie. Eers gedurende die week in intensiewe sorg (ICU) het die dokter en susters my vertel hoe siek sy eintlik was. Niemand het ooit detail gegee van hoe ernstig sy was nie, behalwe dat sy ‘n baie siek meisie was, maar dinge het gelukkig na die eerste dag begin beter raak.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»