
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Gauteng
| Bryanston |
Tel: 011 463 1025 |
Verwante artikels
Blou Maandag
Petro Pretorius [06 July 2009] -
Vandag was 'n werklike blou Maandag... dit het vroeg begin en nimmereindigend voort gedraal, en om elke hoek en draai weer die veranderinge aan my lewe, lyf en psige toegelig sedert my bevalling.
Leer meer »
Sportbeserings
Petro Pretorius [14 November 2008] - Suid-Afrika is 'n land ideaal vir buite wees en ons is ook 'n kompeterende land in baie aktiewe fisiese sportsoorte. Om jou kinders te probeer weerhou van sport weens die vrees vir beserings is nie moontlik nie. Wat kan ons doen om beserings te voorkom?
Leer meer »
Immuniteit gebrek
Petro Pretorius [04 May 2009] - As 'n ouer verwag jy dat jou jong kind onder die ouderdom van vier meer gereeld siek sal wees as ander mense. Die probleem kom in dat dit moeilik is om te bepaal wanneer is jou kind meer gereeld siek is as ander. Jou dokter sę dat jou kind nie die meeste siek is van al die kinders in haar praktyk nie, maar dit voel asof jou kind meer siek as gesond is.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»