
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Gauteng
| Morningside |
Tel: 011 784 2729 |
Verwante artikels
Die hartseer van ons wêreld
Petro Pretorius [21 May 2009] -
Die volgende is per e-pos aan my gestuur en die skrywer is onbekend aan my:
Vandag voel ek om te huil oor al die hartseer. In die eerste plek het ek gelees oor die begrafnis van die vier Van der Sandt sussies wat in daardie motorongeluk gesterf het. Toe lees ek boonop dat Chanté Hinds se 18 maande oue seuntjie in ’n plaasdam verdrink het. Dit is so ’n verskriklike tragedie. In dieselfde koerant is daar ook ‘n berig oor die 8-jarige Kylie wat op ‘n draagbaar haar ouers se begrafnis bygewoon het (hulle was in ‘n motorongeluk). Gister het ek ook van my kerk af ’n epos gekry waarin daar gevra word vir iemand wat gewillig sal wees om as pleegouers om te tree vir twee klein kindertjies. Die pa het homself en die mamma in die teenwoordigheid van die kinders doodgeskiet. Hulle is tans by ’n tannie wat ’n baba het, en nie kans sien om nog 2 klein kindertjies by te kry nie.
Leer meer »
Water veiligheid
Petro Pretorius [29 June 2009] -
As 'n ma met 'n water baba, het ek sommer gou-gou begin soek na 'n swemskool waar ek haar kan inskryf. Hierdie sal egter slegs die risiko's minimaliseer, ouers moet bewus wees van die gevare van water en verseker dat kinders nooit alleen gelaat word by enige water.
Leer meer »
Ouerskap
Petro Pretorius [16 August 2010] -
Ek het my hele lewe lank uitgesien daarna om 'n ouer te word, ek het my baie dinge kon voorstel, die gesprekke gedeelde laggies en grappies. Die dinge saam doen... Ouerskap het vir my al hierdie dinge gebring maar soveel meer.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»