
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Gauteng
| Bryanston |
Tel: 011 706 1153 |
Verwante artikels
Blou Maandag
Petro Pretorius [06 July 2009] -
Vandag was 'n werklike blou Maandag... dit het vroeg begin en nimmereindigend voort gedraal, en om elke hoek en draai weer die veranderinge aan my lewe, lyf en psige toegelig sedert my bevalling.
Leer meer »
Wanneer is dit 'n noodgeval?
Petro Pretorius [31 October 2008] -
Ek onthou dit soos gister; Mia was 11 dae oud en het op niks gereageer nie, en ek was histeries. Ek was so opgestres dat ek teen 4 uur die middag my man gebel en hom gesê het om huistoe te kom; hy het my in trane op die stoel gekry met ons mooie Mia in my arms, aan die ruk soos ek huil. Ek dink hy het gedink ek het dit finaal verloor.
Leer meer »
Laatlam Wonderwerkie op 38!
Tanya Jardine [09 June 2009] - Ek het 2 kinders, 15 & 13 uit 'n vorige huwelik. Ek en my huidige man wou bitter graag saam 'n kind hê maar na vele toetse en 6 jaar se probeer het ons daarby berus dat dit nie in Sy plan vir ons toekoms is nie.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»