
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Gauteng
| Johannesburg |
Tel: 011 463 2244 |
Verwante artikels
Natuurlike Keisersnee
Petro Pretorius [20 August 2009] -
Ek is jammer maar dit is waar ek die lyn trek, 'n keisersnee is omtrent so natuurlik soos organiese kwik. Ek het geen probleem met mense wat besluit om 'n keisersnee te hê nie, ek het ook geen probleem met mense wat ruiterlik erken hulle WOU NIE vaginaal geboorte skenk vir wat ook al die rede is nie; maar om hierdie besluit op te “dress” as natuurlik oorskry die grens van enige welvoeglikheid.
Leer meer »
Kos en swangerskap
Petro Pretorius [16 April 2009] - Wanneer mens swanger is, is jou fokus om gesond te lewe, baie water te drink en om moontlike probleme wat die fetus kan skaad uit te skakel. Weet jy egter watter kos om te vermy?
Leer meer »
Kindersiektes - Duitse Masels - Rubella
Petro Pretorius [15 June 2009] -
Duitse masels word deur die rubella virus veroorsaak en is in kinders een van die ligte kindersiektes wat hoofsaaklik die vel en die limfkliere affekteer. Die gevaar van Duitse masels lê in die oordrag daarvan na 'n fetus deur 'n geaffekteerde ma.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»