
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Gauteng
| Sunnyside |
Tel: 012 320 1022 |
Verwante artikels
Ek wil meer as net oorleef...
Marthie Le Roux [06 May 2009] -
Ons is al deur ‘n paar krisisse met die kinders en hulle siektes. ‘n Kort opsomming sonder om detail te gee: my jongste Luané was 2 maande oud en al deur die hande van 6 pediaters as gevolg van longontsteking op 21dae wat verkeerdelik as boonste lugweg infeksie gediagnoseer was. Daarna het septisemie gevolg 3 weke later. Gelukkig het ek nie die omvang van die siekte besef toe sy gediagnoseer is nie. Eers gedurende die week in intensiewe sorg (ICU) het die dokter en susters my vertel hoe siek sy eintlik was. Niemand het ooit detail gegee van hoe ernstig sy was nie, behalwe dat sy ‘n baie siek meisie was, maar dinge het gelukkig na die eerste dag begin beter raak.
Leer meer »
Jou geboorte plan
Petro Pretorius [12 March 2009] - Jy hoor so baie daarvan maar wat is dit en wat moet jy ingedagte hou?
Leer meer »
Gedagtes oor geboorte
Petro Pretorius [31 July 2009] - Dit is algemeen dat mense dink daar is slegs twee opsies om geboorte te skenk, natuurlik of met keisersnee. Hierdie dink ek is nie waar nie en is iets waarna in meer diepte gekyk moet word.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»