
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Gauteng
| Morningside |
Tel: 011 883 2315 |
Verwante artikels
Natuurlike Keisersnee
Petro Pretorius [20 August 2009] -
Ek is jammer maar dit is waar ek die lyn trek, 'n keisersnee is omtrent so natuurlik soos organiese kwik. Ek het geen probleem met mense wat besluit om 'n keisersnee te hê nie, ek het ook geen probleem met mense wat ruiterlik erken hulle WOU NIE vaginaal geboorte skenk vir wat ook al die rede is nie; maar om hierdie besluit op te “dress” as natuurlik oorskry die grens van enige welvoeglikheid.
Leer meer »
Wanneer is dit 'n noodgeval?
Petro Pretorius [31 October 2008] -
Ek onthou dit soos gister; Mia was 11 dae oud en het op niks gereageer nie, en ek was histeries. Ek was so opgestres dat ek teen 4 uur die middag my man gebel en hom gesê het om huistoe te kom; hy het my in trane op die stoel gekry met ons mooie Mia in my arms, aan die ruk soos ek huil. Ek dink hy het gedink ek het dit finaal verloor.
Leer meer »
Gedagtes
Petro Pretorius [17 April 2009] -
Ek het tans drie mense na aan my wat swanger is, twee van hulle gaan hulle tweede kind hê en een loop die pad vir die eerste maal. Ek kan nie help om opgewonde vir hulle almal te voel oor hierdie wonderwerk waarmee hulle geseënd is nie.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»