
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Gauteng
| Johannesburg |
Tel: 011 462 0531 |
Wes Kaap
| Somerset Wes |
Tel: 021 852 8814 |
Verwante artikels
Kreatiewe Kaapse Ma's
Petro Pretorius [28 October 2009] - Ek het die volgende per e-pos ontvang. Ek ken nie een van die ma's wat die dokument saamgestel het nie, maar ek weet wel dat dit 'n uitstekende voorbeeld is van wat gedoen kan word as 'n paar ma's hulle aandag fokus om te probeer om met 'n ouerskap idee handleiding vorendag te kom.
Leer meer »
As jou kind wegraak...
Petro Pretorius [06 May 2009] -
Ek dink dit is enige ouer se grootste nagmerrie, en miskien iets waaraan min ouers wil dink. Tog is dit 'n realiteit in Suid-Afrika dat kinders ontvoer word. Ek kan steeds onthou hoe ek van my familie geskei is in 'n Checkers in Kempton Park. Ek was nie meer as ses jaar oud nie, maar onthou die rondkyk en die amper bekende broekspyp, net om uit te vind dit behoort aan iemand vreemds. Hoe maak mens as jou kind wegraak?
Leer meer »
Sportbeserings
Petro Pretorius [14 November 2008] - Suid-Afrika is 'n land ideaal vir buite wees en ons is ook 'n kompeterende land in baie aktiewe fisiese sportsoorte. Om jou kinders te probeer weerhou van sport weens die vrees vir beserings is nie moontlik nie. Wat kan ons doen om beserings te voorkom?
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»