
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Gauteng
| Bryanston |
Tel: 011 463 1014 |
Verwante artikels
'n Pyn in die rug...
Petro Pretorius [02 June 2009] -
Wanneer mens gereed maak vir 'n nuwe baba kry mens min tyd om aan jouself te dink, en die eerste paar weke en selfs maande is jy as mens werklik nie hoog op jou eie prioriteit lys nie. As jy dan nog byvoeg dat jy terugkeer werk toe, het jy 'n hutspot van faktore wat saamwerk tot moontlike tragedie.
Leer meer »
Maak gereed om te borsvoed
Petro Pretorius [17 July 2009] - Toe ek swanger was het ek alles gedoen wat moontlik was en wat ek gemeen het sou vir my dogter beter gewees het, ek het al my ondersoeke nagekom en al die sonars gehad. Die een ding wat ek egter nie kón regkry nie was borsvoeding.
Leer meer »
Jou ginekoloog
Petro Pretorius [22 February 2010] - Ek is jammer maar ek begin al meer wonder oor die integriteit van ons ginekoloë in Suid-Afrika. Daar is 'n reeks redes waaroor ek nou frons en wonder of hierdie dokters hul redes vir hul beroepskeuse moet heroorweeg en of ons, ons redes om hulle te kies moet beloer.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»