
Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Takke
Vrystaat
| Bloemfontein |
Tel: 051 522 6796 |
Verwante artikels
Allergieë
Petro Pretorius [21 September 2009] -
Almal weet daarvan en in sommige gevalle is dit seisoenaal maar in ander gevalle is moet mense daagliks met allergieë saamleef. Hoe werk allergieë en hoe word dit gediagnoseer?
Leer meer »
Seksuele misdadigers teiken al hoe jonger kinders
Petro Pretorius [24 February 2009] - Die volgende verhaal is deur 'n ma ingestuur - hulle verhaal is hartroerend en skrikwekkend, en 'n bewys dat jy as ouer paraat moet wees. Hier volg hulle storie in haar woorde:
Het jy al gewonder hoe jy sou optree wanneer jy uitvind jou kind word seksueel molesteer? Dit was my grootste vrees en ek het lank die kleuterskool ding uitgestel, tot groot kritiek van familie en vriende. Moenie dink dit kan nie met jou gebeur nie, dit sal! Wees paraat want seksuele misdadigers teiken al hoe jonger kinders.
Leer meer »
'n Gebalanseerde dieet
Petro Pretorius [30 September 2009] -
Hierdie week het ek voor my oë gesien hoe 'n groot verskil die regte kos maak.
Leer meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»