

Gradeer, lewer kommentaar en deel jou ondervindings met hierdie diensverskaffer.
**Onthou om vir die diensverskaffers te sê waar jy hulle besonderhede bekom het**
For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za
Michele is 'n regte warm mens met 'n passie vir honde. Sy's 'n chiropraktisyn in 'n privaat praktyk in Table View. Sy glo aan 'n gesonde aktiewe dog gebalanseerde lewenstyl en is 'n vlieër skiër.
Sy verstaan die druk opjou liggaam van swangerskap, en dat rehabilitasie belangrik is om die spier beheer te herwin; om nie eens te praat van haar werk met babas, peuters en kinds nie.
Sy het pas teruggekom van Amerika af waar sy 'n kurses vir Chiropraktisyn vir diere gedoen het. Sy sê dat haar werk met diere; die basiese beginsels van haar beroep inskerp. Sy doen dus ook dieresorg as deel van 'n fondsinsamelings projek vir TEARS.
Sy is getroud en is ontsaglik lief vir haar getroue diere maatjies.
"She graduated from the Durban institute of technology in 2003 and has been practising in Table View since 2005, she also has a post graduate diploma in sports chiropractic from Federation International for Chiropractic Sports (FICS). Dr. Broadhurst also treats animals with chiropractic ailments, Dr. Broadhurst practice diversified chiropractic, as a new patient you will undergo a full history as well as a full physical examination so as to determine a proper diagnosis for treatment. The consultation may also include the use of the latest in sEMG technology. http://www.myovision.com/"
Ons is trots op ons assosiasie met Michele, as deel van ons kenners paneel; sy is gereed om jul vrae te antwoord.
| Table View | Tel: 021 556 4683 |
|---|
As ouers het ons almal ondervindings, soms vreudgevol en vrolik, ander traumaties en hartseer. Ons wil graag van jou hoor, deel jou gedagtes en vrese met ons.
Lees meer »So jy het die perfekte diensverskaffer gekry. Vertel ons. Maak seker om te sê wat die verskaffer so spesiaal maak, of hoekom hy vermy moet word.
Lees meer »
Lewer kommentaar
Gradeer hierdie diensverskaffer
Nuutste kommentaar
Ander kommentaar
Sien alle kommentaar»