Looking for something specific?

Article

Hierdie deel van die webblad bestaan uit artikels geskryf deur ouers wat hulle ervarings en stories deel of joernaliste. Voel vry om jou storie met ons wil deel. Jy kan ook kommentaar lewer oor enige van die artikels in die kommentaar blokkie verskaf.

For an english version of this web site go to www.planetparent.co.za

Geskenk idees: 8-12 jaar

40_L.jpg
Petro Pretorius [18 November 2008] -

'n Kind van die ouderdomsgroep het sekerlik 'n baie goeie idee van wat hulle wil hê en sal nie skaam wees om dit met jou te deel nie. Hier is 'n paar bordspeletjies wat deur die hele familie geniet kan word.

Die Monopoly Here & Now: The World Edition; met Kaapstad op die bord is 'n wenner, vir enige een wat trots Suid-Afrikaans voel teen R499.99

40_L.jpg
Met die nuutste High School Musical (3) in die teaters sal die bordspel 'n wenner wees teen R369.99

Let wel:
Ons bedank vir Kate Swiegers van Prima Toys vir haar moeite om produk informasie aan ons bekend te maak. Om 'n paar van hulle media vrystellings rondom hulle speelgoed te lees kliek hier.

Boekmerk artikel

Wat is dit? »

Lewer kommentaar

Nuutste kommentaar

Daar is tans geen kommentaar

Ander kommentaar

Sien alle kommentaar»

Vertel ons jou stories

Ons wil graag jou storie ontvang

As ouers het ons almal ondervindings, soms vreudgevol en vrolik, ander traumaties en hartseer. Ons wil graag van jou hoor, deel jou gedagtes en vrese met ons.

Lees meer »
BOOK Exact
StorieKlub