So jy het een van daardie dae? Geen probleem nie; vul net onderstaande vorm in en ons sal die besonderhede vir jou per epos stuur.
Om jou lewe in die toekoms makliker te maak, verander jou besonderhede na iets wat jy makliker sal onthou.
Voltooi onderstaande vorm:
Oor MoederSkip?
As werkende ma het ek dit werklik moeilik gevind om inligting te kry wat betroubaar en konstant was. Met ouerskap is almal 'n kenner, en daar is soveel uiteenlopende idees en gedagtes.
As jy byvoorbeeld die tandekry hangertjies vat. Ek het vir een van my kollegas gevra of dit regtig werk en hulle antwoord was dat hulle nie weet of dit die hangetjies is of (een van) al die ander goete is wat werk nie. Iets werk en hulle sien nie kans om weer deur die chaos van voorheen te werk nie so hulle doen nou maar alles.