left_header
right_header

Registreer nou »

Sluit aan by hierdie ouer gemeenskap en deel jou ervarings.

Kliek hier om te registreer »

Welkom by MoederSkip, 'n web blad toegewyd om ouerskap makliker te maak.

Dag vir dag ouerskap volg ons op FACEBOOK en kom praat saam.

Recent Articles

Die koop van fietsstoele en fietse

Petro Pretorius [03 April 2009] -

Fietse is een van daardie dinge wat mense een of ander tyd moet aankoop. Hoe kies mens die regte fiets, en hoe verseker mens dat jou kind veilig is op die fiets?

Lees meer »

Pasgebore babas

Petro Pretorius [27 January 2009] - Pasgebore babas is klein wonderwerk, en dit is normaal om ure net na jou baba te kyk. Jy moet egter onthou dat jou baba se tog om sy węreld beter te verstaan begin sommer vroeg al en jy behoort 'n stimulerende omgewing te skep waarin jou baba veilig kan ontdek. In hierdie tyd is daar 'n paar veranderinge wat weekliks plaasvind.
Lees meer »

Providers

thumbnail_1255

Joleen Bilgin

Joleen Bilgin [20 October 2008] -

Joleen is die kliniek suster op kenners paneel van Moederskip en is gekies vir haar warmte en empatie, ek het haar ook die afgelope 20 maande met my eie meisie se gesondheid en welstand vertrou.

Sy is een van daardie mense waaruit die warmte straal, en het die vermoë om jou te kalmeer deur net daar te wees en te luister. Sy sal altyd sekermaak dat jy gemaklik is met wat ook al die prosedure is wat sy wil onderneem; om nie eens te praat van hoe goed sy die hart van 'n kind verstaan nie.

As ma van twee kinders is dit ook dan sonder twyfel dat sy die hart van 'n ouer verstaan.

Lees meer »
thumbnail_1253

Educare

Claudette van Rooyen [19 October 2008] - Educare offers a training and placement facility to anyone involved in childcare: Parents, creche assistants, teachers, au-pairs, nannies, housekeepers, grannies, family and friends.
Lees meer »

Vertel ons jou stories

Ons wil graag jou storie ontvang

As ouers het ons almal ondervindings, soms vreudgevol en vrolik, ander traumaties en hartseer. Ons wil graag van jou hoor, deel jou gedagtes en vrese met ons.

Lees meer »